Pekankonferensie
Orania
15 & 16 April 2026
2026 Program
program
A-Z PEKANKONFERENSIE
15 & 16 April 2026
A-Z PEKANKONFERENSIE 2026 word vir die 3de jaar aangebied op 15 en 16 April in Orania.
Bespreek plek vir jouself en/of jou Pekan Plaasbestuurder om “Die Omvattende” Pekan Konferensie met Boordbesoeke en Toerusting Demonstrasies in die Boord by te woon.
Onthou om vroegtydig verblyf op Orania te bespreek.
A-Z Inligting en Kontak besonderhede
087 092 6618
Skakel ons kantore
E-pos
Stuur ‘n e-pos na [email protected]
Stuur ‘n WhatsApp (Kliek hier)
2026 Sprekers
Ontmoet ons inspirerende sprekers vir 2026
Danie Coetzee
Die rol van biomassa en hernubare energie en die geleenthede wat dit vir landbou skep.
Saniek Du Toit
Praktiese snoeibestuur, insluitend boomvorming, ligbestuur, seleksie, vernuwing en somersnoei.
Emile De Groot
Die lewensiklus en beheer van Bolwurm en valskodlingmot
Jasper Bothma
Innoverende Boordtoerusting: Slim Oplossings vir Moderne Boerdery
Herlu Smith
Sappa Direkteur Streek 9
Jako Pieterse, Ecosoil
Die skep van self-regulerende lanbousisteme met kompostee en organiese voeding
Jean Kuiper
Geïntegreerde bestuur van die mot-kompleks met fokus op volhoubare plaagbeheer en effektiewe spuitprogramme.
Johan Coetzee
50 waardevolle lesse en insigte oor wat ons reeds van pekanneute geleer het.
Elmi Lotze
Die rol van koolhidrate in plantweerstand en hoe energie- en koolhidraatbestuur boordprestasie kan verbeter.
Dawie du Plessis
Die gebruik van dekgewasse in pekanneutboorde
Ernst Mielmann
Moet ek my pekanneute verseker? Is daar alternatiewe?
Francois Slabber
Pekanneutvoeding
Johann Steenkamp
Sap-analise en blaarmonsterneming in pekanneute
Roelof Smit
Grondgesondheid
Hilton Meyer
Biochar pekanwortelstelsels versterk en kunsmis-doeltreffendheid verbeter
Ludwig Bröcker
Ondergrondse verdigting – Watergehalte en Grondgesondheid
Rassie de Beer
Die praktiese gebruik van pekanneute as windbreek binne ’n gemengde boerderystelsel.
Boordkartering
Hierdie kaart word verskaf deur SAPPA en wys Pekan-boorde in Suid-Afrika. Sien die volledige bladsy deur die skakel hieronder te volg:
Bankbesonderhede
Bank: Capitec
Rekening: 2464409207
Takkode: 470010
Verwysing: Naam en van / Besigheidsnaam
E-pos u bewys van betaling, naam, van en selnommer na: [email protected]